Afkondigings

Die weeklikse afkondigingsblaadjie bevat inligting oor die bediening in die gemeente. 

Hier kan jy inligting ontvang soos voorbidding, verjaarsdae en projekte wat in die gemeente aangebied word. 

Die liturgie (erediens inligting) word ook op hierdie wyse beskikbaar gestel. 

Die Helpende Hand bevat inligting van dienste wat gelewer word deur lidmate in die gemeente. 

Sodoende kan ons as geloofsgemeenskap mekaar ook ondersteun. 

Die blaadjie word elke Vrydag op die webblad gelaai.

Vir navrae stuur gerus ‘n e-pos (Kliek Hier) 

Laai Afkondigingsblaadjie Af