Gedenkmuur

Nisse word verkoop teen R1000 per nis. Afskrifte van die reglement is in die kantoor beskikbaar of onder die Lidmaatvorms afdeling op die Webblad. (Kliek Hier)

Maak gerus ’n draai by die kerkkantoor om die aansoekvorm in te vul. 

Betaling kan eers gemaak word as die aansoekvorm volledig ingevul is en u die reglement deurgelees het. 

’n Nis van u keuse sal dan aan u toegeken word.


Kliek op die foto op groter te maak.


Kliek op die foto op groter te maak.